Michael is besig om ‘n man te word, en het onlangs ‘n baie belangrike oorlewings–tegniek aangeleer: Hoe om die barbeque aan te steek en hamburger patties te braai op die plaat.
Hy was baie trots op homself. En ek ook.
Besoekers Vanaf 14 Augustus 2007
No comments:
Post a Comment