Friday, November 12, 2010

Carissa se Darwin toer

Ek het nou al geskryf oor Michael se trippie na Canberra, maar intussen het Carissa ook Darwin toe gegaan vir die TOMS nasionale kompetisie.

New Picture (1)

Hulle spannetjie het tweede plek gekry, en was baie verheug oor hulle prestasie.  Oor die algemeen het spanne van Wes Australië baie goed gevaar.

IMG_5731

Ma was maar bietjie bekommerd oor sussa wat alleen na die “Top end” gaan, maar sussie was baie self-versekerd, en het die tyd weg van die huis af baie geniet.

IMG_5735

IMG_5746

IMG_5751

IMG_5752

IMG_5754

Een van die vriendelike diere van die Northern territory:

IMG_5761

IMG_5771

‘n Lekker speelparkie in Darwin:

IMG_5772

Tuesday, November 9, 2010

Vandag is my verjaarsdag ek is 5 jaar oud!

Dis al weer sulke tyd – iemand verjaar.  Anica is nou sowaar al 5 jaar oud.

Sy het tot dusver ‘n baie lekker dag gehad en is baie opgewonde oor die affêre. 

IMG_8916

Skool se prentjieboek met Kimmy die kangarooIMG_8913IMG_8914Anica en Dora op die nuwe Dora bankieIMG_8909

 

More is dit Ma se beurt…