Dis al weer sulke tyd – iemand verjaar. Anica is nou sowaar al 5 jaar oud.
Sy het tot dusver ‘n baie lekker dag gehad en is baie opgewonde oor die affêre.
More is dit Ma se beurt…
Besoekers Vanaf 14 Augustus 2007
0 comments:
Post a Comment